Baie geluk, Jo-Andri Pretorius van St. Paul's College is die provinsiale wenner van Namibië vir die Senior Olimpiade: Eerste Addisionele Taal met 86.15%, 'n kompetisie van die ATKV
The Bank Windhoek Omba Gallery is proud to present an innovative Visual Arts exhibition opening on the night of June 3rd 2010 at the Omba Gallery @ 18:00.
‘n Groep van meer as sewentig lede van die Voortrekker-beweging op Otjiwarongo het die naweek van 27 Maart hul vlerke gesprei en aan ‘n kommandokamp by Granietkop, net buite die dorp, deelgeneem.
DIE Eisteddfod wat onlangs op Tsumeb gehou is, was ongetwyfeld ‘n groot hoogtepunt vir elke deelnemer wie se hart vol kultuur klop. Die Eisteddfod is in 2008 begin deur C.A.T.S.
OP Okandja het ’n groep bekkige Afrikaners die ATKV (Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging) se jeugtak Bakgat gestig. Bakgat is die akroniem vir Bekkige Afrikaners Kan Groot Aktiwiteite Takel.
Each year, OYO works with selected youth groups, trains them in dance, drama and songs and organises a major youth festival.
Kenny Thom van die Sekondêre Skool Etosha op Tsumeb het hierdie animasieprent geteken vir die Eisteddford wat onlangs op die dorp plaasgevind het.
NMC recognized the importance of making young people aware of a healthy lifestyle by hosting an art competition open to anyone up to the age of 18 years.