Windhoek Gimnasium het Saterdag 6 Februarie hulle huiskompetisie gehou.
Die Geckos het die kompetisie gewen, met die Guineas in die tweede plek en die Guiries in die derde plek.
Die Graad 8 leerlinge van Windhoek Gimnasium het die naweek 'n Draakboot kompetisie by Heja Lodge gehou. Die Graad 8E klas het op die ou end met die louere weggestap.
Meer fotos in gallery!
It is that time of year again ... Namibia's premier computer gaming event is upon us!
When: The weekend of 4 December 2009
Where: UNAM sports hall.
THE 17-year old André Fug (photo) received an invitation from the SKW coaching trio to join the Cymot SKW NPL team at their training sessions.
’n KULLERY met ouderdom. Wat ’n vieslike, maar waar woord in Namibiese sport. Kul jou hier, kul jou daar, kul jou met ’n geboortejaar!
There is plenty of new blood stirring the pot this year, where 13 international riders from all over the world will be in action at the FIM Freestyle Moto-Cross World Championship ‘Night of the Jump
In 2004 the difficult Backflip was the stunt, the ever impressive trick that everybody wanted to see.
The 21 November 2009 sees another big opportunity for Namibia to be put into the spotlight in 120 countries around the world.
WINDHOEK Hoërskool se sewesrugbyspan ding vandag en môre by Konka naby Rustenburg mee teen verskeie kampioenskole regoor Suid-Afrika in die @lantic seweskampioenskap.