Leerlinge van Windhoek Afrikaanse Privaatskool het hul deel gedoen om geld vir die slagoffers in Haiti in te samel. Hier oorhandig me.
Die nasionale swemkampioenskappe is aan die einde van Januarie gehou. Die top swemmers van die Windhoek Gimnasium is:
Die leerlingraad van Senior Sekondêre Skool Otjiwarongo is voor (v.l.n.r.) Marnus van der Merwe, Vanessa Muundjua (sekretaris), Erentia Bedeker (hoofprefek), Rashida de Klerk (hoofdogter), Petronella
Ewet Marais
Aaisha Coowar
H Kakoto
Zandri Nortjie
Lama Bokgagnyane
Jolene van Rensburg
Lizandri Erasmus
Roberto Loubser
Otjiwarongo Secondary school finished third in the country for HIGCSE and 9th for the ordinary level examinations. We were 16th for the grade ten national examinations.
Die graad-8 leerlinge, ook bekend as sotte, van die Windhoek Afrikaanse Privaatskool (WAP), se tema is vanjaar Voortrekkers en met lang rompe, Voortrekkerkappies en kerkhoede, velskoene en kartongewer
OPWINDING oor die nuwe skooljaar wat vandag afskop, heers duidelik onder veral nuwe onderwysers en leerlinge wat vanjaar vir die eerste keer die hoërskool aandurf.